Martina, 64 - Potchefstroom

North West, South Africa

Martina was recently online

About Me:

Ek is Afrikaans en 'n toegewyde Christen. Ek is vriendelik 'kind' (kon nog nooit 'n Afrikaanse woord kry wat dieselfde betekenis weergee nie) Ek hou daarvan om mense te help en op te bou. Ek is eerstens 'n introvert tot ek iemand goed ken. Ek vertrou nie maklik nie, omdat ek so al seergekry het, maar as ek agterkom dat iemand betroubaar, eerlik en opreg is, kan hulle maklik op my vertroue reken. Ek het nie 'n groot vriendekring nie, maar die wat ek het is vir my baie belangrik en hopelik lewenslank. Ek belê baie emosioneel en prakties in my vriendskappe. Ek weet dat my vriende baie lief is vir my en ek vir hulle. Mense hou maklik van my, al weet ek nie altyd hoekom nie. Ek stel altyd belang in mense se omstandighede en respekteer en en behandel almal waarmee ek te doen kry dieselfde. Ek hou nie van konflik nie, maar as ek in so 'n situasie beland probeer ek altyd beide kante van die saak insien. Ek hou van lag en waardeer 'n goeie gesonde, skoon humorsin. Ek hou nie van kras of gewaagde grappies of optrede nie. Ek gesels graag oor interessante en relevante onderwerpe en is nie goed met chit chat nie. Ek is baie sensitief vir atmosfeer en kan dadelik agterkom as iemand 'n probleem het. Mense bespreek maklik hulle sake met my, want hulle sien my as 'n goeie luisteraar en ek praat nie uit oor gevoelens en inligting wat met my gedeel word nie. Ek is reeds 18 jaar alleen na my egskeiding en voel dat ek graag nou 'n vriend/vriende van die teenoorgestelde geslag sal wil hê.

Looking For:

A guy (64 - 70)

'n Gelowige, rustige, kalm persoon, wat my aanvaar soos ek is, en my met respek behandel. Dit is belangrik dat ons dieselfde basiese belangstellings moet deel. Dit moet iemand wees wat gemaklik met mense oor die weg kom, maar nie gedurig net wil kuier nie. Die persoon moet ook my familie gemaklik aanvaar en respekteer. Ek soek oograag iemand wat sensitief en empaties kan wees.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Private tutor
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Potchefstroom, Stilfontein, Parys, Vredefort, Klerksdorp, Orkney, Vanderbijlpark, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville, Dawkinsville
All Rights Reserved