Justme, 53 - Potchefstroom
North West, South Africa

About Me:
Ek het n wicked sin vir humor...kom in en Vat n kaans en leer my ken. Elke mens het sy eie waardes en besluite. Op die einde van die dag le die besluit by jou,(ons)soos hulle se... seeing is believing. Ek soek na iemand wat met vriendskap wil begin en soos tyd loop, weet n mens nooit wat vir ons voorentoe le nie... my waardes? Eks nog oldschool... maak n kar deur oop vir die persoon in my lewe, Die persoon in my lewe kom eerste, en eks nie skaam om dit te wys in die publiek nie.... so wees maar voorberyd op dit... dis maar wie ek is...
Looking For:
Fun, calm and loving person with a gentle personality. Romantic and funny, Honesty and trustworthy is a must, it builds the relasionships, and love must not be excluded as that i feel is the foundation to build. Be comfy in your own skin, speak your mind.... i want to know where i stand with you.