hartjievanrtb1988, 37 - Rustenburg
North West, South Africa
About Me:
Ek is 26, bly in rustenburg, het hier groot geword, ek is i plat op die aarde dame,ek hou van Dan's pool speel en saam met vriende en vriendinne te kuier ek beskou familie as baie belangrik, ek is wel die enigste kind, ek is baie liefde vol en opreg het ook i sin vir humor ek is baie lief vir my troeteldiere. Ek is ook baie lief daar voor .om kos te maak bak ens, doen graag naald werk saam met my ma.
Ek is mal oor gym en sport, gym gereeld, hou ook daarvan .om my stokpertdjies te beoefen soos fotografie scrapbooking ens is mal oor die natuur en breek baie naweke weg van die huis af, ek is ook mal daar oor .om te kamp visvang en soms na die platteland in te vaar
Looking For:
Hy moet i baie liefde volle mens wees, moet hou van kinders en .om lekker bederf te word, moet betroubaar en op reg wees, en net hom self wees, en weet hoe .om i vrou te wadeer en goeie sin van humor wees, en ook nie te lui wees .om te werk nie, solank hy standvastig is en netjies op hom self is, is alles reg, soek ook graag iemand wat van diere hou en wat lief is vir die buite lewe en die natuur , hy moet ook die Klein dingetjies wadeer in die lewe, en weet wat hy soek