Mr Blue Eyes 36, 42 - Rustenburg
North West, South Africa
About Me:
Ek n plat op die aarde mens ek hou van sport bv Rugby en krieket ek hou ok van die buite lewe bv om te gaan kamp of vis te vang een van my swak punte wat die dames oor my proebeer te trap en mee te mors is om ek het n klein sagte hartjie het en ek nie vir iemand Kan lieg oor iets nie (bv ek kan skaars begin praat daan stop ek en daan se ek vir die persoon die waar uit ragtag is as jy my leer ken sal jy self sien met tyd as ek iets se bedoel ek elke woord ek will he iemand met my gesels moet sy haar self kan wees nie voor gee om iemand anders te wees nie iets wees wat jy nie is nie ek het nie kids van my my eie nie maar gee glad nie om as dames met my will chat wat kinders get nie !Ek hoop nie ek julle dames nou af geskrik om ek te eerlik was nie
Looking For:
SY moet ten alle tye net haar self kan wees nie voor gee iets wat sy nie te nie ens iemand wat goeie persoonleid het iemand wat ok na liefte soek en bereit om by mekaar te staan deur goeieen slegte tye