Gogga, 46 - Stilfontein

North West, South Africa

About Me:

Is eintlik 'n stil en rustige mens. Hou nie van leuens en voorgee nie. Hou van visvang, kamp, braai saam vriende en lekker gesellig wees. Is ook nie iemand wat in bars gaan sit nie. Nou en dan dans, maar kan dit by huis ook doen. Baie liefdevol en verskriklik lojaal.

Looking For:

A guy (38 - 50)

Iemand wat saam my kan dinge doen, laf wees en net lewe. Iemand wat ernstig is om iemand in hul lewe te hĂȘ en nie games speel nie. Wat nog old school is, respek het vir 'n vrou.

En vir die SCAMMERS, maak soos Johnnie Walker, "KEEP WALKING" !!!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Dyed
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Sales
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bothaville, Klerksdorp, Orkney, Potchefstroom, Stilfontein, Vredefort, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville
All Rights Reserved