Janine8, 44 - Vryburg

North West, South Africa

About Me:

Ek is 'n opregte plaasmeisie en 'n baie liefdevolle mens wat daarvan hou om tussen mense te wees. Ek is 'n ma van 2 pragtige kinders wat die wêreld vir my beteken. Ek hou van kuier saam met vriende en boeklees. Ek is mal oor die buitelewe en plaaslewe.

Looking For:

A guy (35 - 45)

Die ideale persoon wat ek wil ontmoet moet sober gewoontes het. 'n Drankie per sosiale geleentheid is aanvaarbaar, hy moet verkieslik nie rook nie, maar indien hy wel rook is dit ook aanvaarbaar en hy moet bereid wees om my kinders en familie te aanvaar. Hy moet vir my 'n goeie maat wees met wie ek kan gesels en saam met wie ek die lewe kan geniet. Moet lief wees vir buitelewe.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Verkoopsdame
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Christiana, Delareyville, Jan Kempdorp, Schweizer Reneke, Taung, Vryburg, Ganyesa, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville

Related Vryburg Dating Profiles:

All Rights Reserved