Willem, 36 - Vryburg

North West, South Africa

Willem2102 was recently online

About Me:

Oky so ek is Afrikaans so ek gaan in my taal praat...
Ek is nogsteeds opsoek na die liefde van my lewe, so ek gaan n kans vat hier.
Ek het onlangs Louwna toe getrek, gaan hier boer.
Ek het in die wéreld grootgeword so ek is baie opgewonde om terug te wees.
Ek weet nie mooi hoe om myself te beskryf nie, so as ons lekker praat kan ons bymekaar uitkom dan kan jy maar self kyk hoe ek is.
Al wat ek kan sê is eks nie hier om te kyk hoeveel meisies ek kan opchat nie, ek doen dit om die liefde van my lewe te ontmoet.
Ek glo daaraan moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie, m.a.w ek het nog nooit en ek sal ook nooit iemand verneuk nie.
Geloof is vir my baie belangrik!

Looking For:

A woman (20 - 36)

Ek is opsoek na iemand wat selfstandig is, wat nie kinders het nie en nie rook nie.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
190cm (6' 2.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Bald
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Farmer
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Delareyville, Jan Kempdorp, Schweizer Reneke, Taung, Vryburg, Ganyesa, Klerksdorp Central, Adamayview, Alabama, Collerville
All Rights Reserved