Nansies, 37 - Douglas
Northern Cape, South Africa
About Me:
Ek is maar n plat op die aarde plaas meisie wat ook maar soek na "die een" soos almal doen,ek is geseen met die 2 wonderlikste babies en hul is die belangrikste deel van my lewe. En nou kom ons by die deel soos my vriende my sal beskruif,ek is die malkoppie wat almal altyd maak lag en kan ook maar partykeer leka uit hak en hul skaam maak,ek is partykeer te reguit vir die mense maar weet presies wat is reg en verkeurd,ek's n mens wat "lady like" kan wees maar so ook kan om draai en die een wees wat eerste vol grease is,ek is baie lief vir diere ma perde is ma my gunsteling
Looking For:
Iemand wat reguit en eerlik is en wat spontaan is en n goeie sin van humor het,iemand wat kan mal gan die een oomblik en rustig wees die volgende,wat nie besitlik is en selfsugtig is nie,wat kan uit gan en kuier saam vriende of by die huis sit en net n movie kyk,nie n gentleman nie ma n charmer!!!!