flekkie2, 34 - Kathu
Northern Cape, South Africa
About Me:
Opsoek na n opregte boere nooi wat nie bang is vir die natuur nie en wat saam my afrika wil sien. N vrou wat kan anvaar dat k n pappa is van n pragtige dogter wat my nr1 prioriteit in die lewe is en my begin en einde is. K is ni skaam of bang om te se dat k n trotse pappa is nie en beskou my prinsessie as die beste en mees wonderlikste geskenk wat mens kan voor vra. K is ni opsoek na n mamma vir my kind ni. Sy ht reeds n wonderlike mamma. Opsoek na n vrou wat wil rustig wees en huis opsit met n nuwe begin
Looking For:
Wees net jouself en oop en eerlik. Moet my anvaar met my dogtertjie. Moet my ni probeer virander nie want ons is almal uniek op ons eie menswees en asb. As j ni hou van n bike en natuur ni dan gaan ons ni werk ni. Plaas is in my bloed en verwag daar ook die selfde. Wees oop en eerlik want dit is wat j by my gaan kry.