Grobbie, 43 - Kathu

Northern Cape, South Africa

About Me:

Ek is opsoek na iemand wat saam my en my kinders n lewe Wil ly. Sy moet opreg wees en liefdevol. My kinders is vir my die wereld. Ek sal die persoon se kinders ook aanvaar met ope arms en vir hul lief wees soos my eie. Ek het Al genoeg seer gekry in die lewe. Ek hou van die buite lewe. Leker geselig wees saam vriende. Leker braai,visvang en sovoorts.

Looking For:

A woman (30 - 42)

Ek soek iemand wat vir my en my kids sal lief wees. Dis Al. Ek kyk na innerlikke. Dis belangrik.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Millwright technician
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Danielskuil, Griekwastad, Kathu, Kuruman, Postmasburg, Ganyesa, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton
All Rights Reserved