Adriaan RC, 31 - Kimberley

Northern Cape, South Africa

About Me:

Ek is n persoon wat lief is vir die natuur. Ek groot geword op n plaas so lewe vir die buite lewe. Ek hou van uit gaan en saam vriende. Ek is n persoon wat gemaklik kan wees om mens en net my self te kan wees. Ek wil graag dames ontmoet hier op die site wat belang stel om my te wil leer ken. Ek is maar n ou wat nog nie baie in verhoudings was nie en graag sal wees met n dame wat gewillig sal wees om my n kans te gee om my beter te leer ken en sal sien hoe my vriende my sien. Ek wil n verhoudig he met enige dame wat wil met n op regte ou n verhouding wil he. Dames ek nie kies keurig nie so moet asblief nie bang wees om my n boodskap te los nie. Al wil jy net chat moet nie skaam wees nie. Ek weet hoe om n dame soos n dame te hanteer en julle sal nie spyt wees om my te leer ken nie.

Looking For:

A woman (18 - 30)

Ek is nie n kies keurige mens as dit by n dame se uiterlike kom nie. Ek kyk na wat binne in aan gaan. N dame wat goed op gevoet is kyk ek na. Ek soek n dame wat by my as persoon sal kan aan pas en wat haar lewe net wil geniet saam. Ek soek n open minded meisie met n lus vir die lewe.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Project Manager_Silica Mining Kimberley
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Barkly West, Boshof, Kimberley, Koffiefontein, Petrusburg, Warrenton, Jacobsdal, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton

Related Kimberley Dating Profiles:

All Rights Reserved