Boeremeisie, 31 - Kimberley
Northern Cape, South Africa
About Me:
Ek is maarnet gemaklik in my eie vel, hou daarvan om hard te werk om dit te bereik wat ek wil hê en om besig te bly. Ek sou sê ek is maklik om mee oor die weg te kom (Jy is welkom om met my te verskil) Ek is absoluut mal oor sokkie en net pret te hê! Ek is mal oor diere en het 'n hele paar van my eie! Is mal oor die buitelewe en is trots om afrikaans te wees en aanvaar mense soos hul is. Ek is mal oor kinders, veral as hulle nog klein is. Ek ry ook perd en is mal oor hulle. Ek praat soms nogal baie...en is altyd 'n bok vir sports. Ek heg groot waarde aan eerlikheid en vertroue. Ek is nie 'n jaloerse mens nie en wil weet ek kan die persoon wat in my lewe is vertrou soos hy my vertrou. Hetsy, geheime, dinge sonder sy vriende doen, goed wat ek hom vra om stil te hou. Soms is daar 'n goeie rede waarom jy dinge moet wegsteek vir die mense vir wie jy lief is. LOL
Looking For:
Hy moet weet hoe om pret te hê, hardwerkend wees en tenminste interessante geselskap wees. Hy moet van die buitelewe hou, die natuur. Tenminste hou van diere! Hy moet my net aanvaar vir wie ek is, eerlik wees. Ek hou van intellegente mense, lang gesprekke oor filosofiese dinge of sommer net ontspanne gesels. EK HOU VAN 'N MAN WAT KAN DANS!!