theuns8, 50 - Kimberley
Northern Cape, South Africa
About Me:
My naam is Theuns Brits. Ek is iemand wat hou van die natuur en diere. Om te kuier en te gesels. Lag en grappe maak is vir my lekker. My vriende se altyd ek is n terg gees. Ek hou van mense. Die liefde in my lewe moet my kan liefe he vir wie en wat ek is. Ek is baie liefde vol en hou baie daarvan om die persoon na aan my te vertroetel en vas te hou. Ek is eerlik en opreg en soek ook so maat.
Looking For:
Sy moet liefde vol, verstaanbaar, geduldig, eerlik en opref wees. My bystaan en ondersteun. Lief wees vir die natuur en diere. Sy moet haar self geod versorg en na haar netheid kyk en vir haar self omgee. Sy moet van lag hou en baie gesles. My aanvaar soos ek is. Daarvan hou om vertroetel te word. Graag dinge saam met my wil doen.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
transport
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Barkly West,
Boshof,
Kimberley,
Koffiefontein,
Petrusburg,
Warrenton,
Jacobsdal,
Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton