WareLiefde, 41 - Prieska
Northern Cape, South Africa
About Me:
So bietjie oor myself... Ek is 'n redelike gemaklike mens en kom oor die algemeen goed oor die weg met mense,ek sal nie sê ek is besitlik nie,ek is wel jaloers,ek beskou myself as, lojaal, eerbaar, eerlik, reguit, liefdevol, geduldig tot op 'n punt, romanties, passievol en streng... Ek rook, drink van tyd tot tyd,musiek...hou van country, afrikaans, gospel, rustige engelse musiek,maar geniet ook so nou en dan rock, pop, rap, instrumental ens...ek luister nie na classic, opera, metal en of snaakse musiek nie,ek wil kan hoor en verstaan wat hulle sing...
Looking For:
Ek is soek daai een wat nie 50/50 wil gaan nie, maar die een wat bereid is om 100% te gaan... Ek hou nie daarvan om my foute te herhaal nie, nie weer settle ek vir minder as wat ek verdien nie... My maat sal plat op die aarde wees met 'n vrees vir ons God, sonder om te dink sy is beter as 'n ander...