Faansie, 27 - Springbok
Northern Cape, South Africa
About Me:
Ek is n man wat baie van bike ry hou dit voel amper soos my lewe ek hou daarvan om buite te wees ek is baie eerlik en lojaal en het baie respek vir n meisie nog daai wat deure oop maak vir n meisie haar eerste laat stap daai soort ding wat n tegte man moet doen ek is baie lief daar voor om net party aand onder die sterre te le en net in die heelal te verdwyn
Looking For:
Iemand wat lekker saam my kan lag en die buite lewe saam my geniet sy moet kan fun he en my entertain sy moet loyaal wees en eerlik wees met my en sy moet my kan vertrou
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
195cm (6' 4.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Mechanical
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Springbok,
Okiep,
Kamieskroon,
Kleinzee,
Hondeklipbaai,
Garies,
Vioolsdrif,
Paarl Central, Amstelhof, Bella Vista, Bertville