Vlooi, 65 - Springbok

Northern Cape, South Africa

Vlooi was recently online

About Me:

Ek is n weduwee op soek na n langtermyn maat. Ek is n introvert. Hou van saam vriende te braai, om op die strand te loop, lekker langarm sokkie en sommer rustig te verkeer. Lief vir stap Kom maklik met mense oor die weg. Plat op
aarde mens. Opreg en eerlik. Kom ons gesels ek kyk wat gebeur.

Looking For:

A guy (65 - 70)

Sal graag n maat wil ontmoet wat saam my die dinge in die lewe kan geniet soos braai by vriende, sommer lekker langarm dans. Bietjie gaan natuur fotos neem, sommer net op die strand loop, en die see geniet.
Miskien is dit jy. Kom ons gesels

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Photographer
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Springbok, Richtersveld, Vredendal, Vanrhynsdorp, Augrabies, Calvinia, Lamberts Bay

Related Springbok Dating Profiles:

All Rights Reserved