Miss B, 41 - Upington

Northern Cape, South Africa

Miss B was recently online

About Me:

Ek is n enkel ouer.Het 2 kinders.Albei woon saam met my.
Ek hou van die buite lewe.My stokperdtjie is,kook,bak en naaldwerk.
Ek is afrikaans spreukend,ek is plat op die aarde.Sal graag my deksel wil vind.Geen kansvaters nie.

Ek weet wat ek in die lewe soek, ek is nie iemand wat terug kyk na die verlede nie.

Dit is baie belangrik vir my om altyd tyd temaak om saam met my kinders tyd deur tebring.

My oudste seun is 17 en my dogtertjie is 14.
Altwee is nog op skool.
Ek geniet om altyd nuwe vriende tenaak.
Ek sal geen kinders eendag wil he nie.Ek is nie n moeilike persoon nie.

Probleme glo ek kan uitsorteer word op n baie mooi manier.Hou noe van kwaad met kwaad vergeld nie.

Looking For:

A woman (40 - 70)

Moet n eenvoudige persoon wees,moet ook kan weet hoe om agter n vrou tekyk.

Maniere en respek is baie belangrik.Moet ook net homself wees.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
Coloured
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Self employed
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Upington, Kakamas, Augrabies, Groblershoop, Postmasburg, Kathu, Prieska
All Rights Reserved