LOOKING4LOVE3, 68 - Cape Town
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek's vriendelik ,aangenaam ,eerlik,op reg en lojaal. Ek het deur diep waters gegaan in my lewe,maar het gegroei daardeur. Ek het diep insig in die lewe gekry,verstaan en aanvaar omstanghede en myself nou.Wysheid gekry. Het baie begrip,liefde en kompassie in my hart.Ek is nie volmaak nie,my tekortkominge is baie,maar tog ag ek myself 'n goeie mens. Ek wil my vrou aanraak en haar hope liefde,warmte en teerheid gee, net hare wees en sy myne. Ja ek wil my beste doen om iemand spesiaal gelukkig te maak.Kom leer my ken.
Looking For:
Moet vriendelik ,aangenaam ,eerlik,op reg,betrou baar en liefdevol. Nie voorgee wat sy nie is nie,'n wannabe somebody,h ooghartig, verbitterd ,oppervlak kig,uitspa ttig of bevooroordeeld wees nie.Iemand wat regtig 'n ernstige verhouding ,liefde,wa rmte,begri p,teerheid ,respek en geluk begeer. Iemand wat tevrede is met haarself en nie verander wil word nie en my ook nie sal probeer verander nie, maar my will aanvaar net soos ek is.