Hans12, 65 - Cape Town

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is 'n vriendelike, aangename, welopgevoede en goed gemanierde man. Saggeaard en rustig. Het 'n ernstige uitkyk op die lewe, maar het wel 'n goeie sin vir humor. 'n Doelgerigte persoon wat strewe na die beter dinge in die lewe. Ek is verskriklik lief vir dier, veral honde. Hou van die natuur en om ander plekke te besoek, veral die met geskiedkundige waarde.

Looking For:

A woman (30 - 55)

Ek verwag nie 'n perfekkte vroou nie, maar sy moet redelik aantreklik wees en van gemiddelde postuur, Ek verkies dames met wye heupe, mag selfs neig om 'n klein bietjie oorgewig te wees. Sy moet 'n vriendelike en spontane persoon wees met goeie waardes. Nie hooghartig of snobbisties nie.Algemene voorkoms van versorgdheid en orde in haar lewe. Gebalanseerd en trots om 'n vrou te wees. Baie belangrik is dat sy ook 'n diere liefhebber moet wees. Slotsom, net 'n aangename, rustige en liefdevolle vrou saam met wie ek die lewe kan geniet.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
171cm (5' 7.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
ask me later
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bellville, Cape Town, Durbanville, Somerset West, Stellenbosch, Herold, Bellville Central, Amanda Glen, Belgravia, Bellair

Related Cape Town Dating Profiles:

All Rights Reserved