dreamagent, 28 - Cape Town

Western Cape, South Africa

About Me:

Hoe beskryf ek nou myself ?
Ek is 'n man wat so plat op die aarde is .Ek is nederig ,sagmoedig en langmoedig

In my vrye tyd hou Ek van movies gaan kyk of sport kyk by die huis saam my familie en vriende.Iam also a Humorous persone .My populere sports is soccer en rugby.Ek is self 'n ondersteuner van die springBoks en LFC .

Ek hou van music mak .My instrument wat ek speel is piano.

Ek het kla gemaak met matriek .Dit het ek geslaag met onderskeiding

Looking For:

A woman (18 - 20)

Ek is opsoek na 'n "lady" wat vriendelik is en goeie maniere.Sy moet my respek en vir haar.Sy moet plat op die aarde wees nederig en sagmoedig.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
Coloured
Height:
179cm (5' 10.5")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bellville, Cape Town, Darling, Durbanville, Hout Bay, Mamre, Grotto Bay, Durbanville Central, Amanda Glen, Aurora, Brentwood Park

Related Cape Town Dating Profiles:

All Rights Reserved