Uiltjie2, 72 - Cape Town
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is aan die stilkant,ek gee nie maklik my huis geriewe op nie.Baie lief om te ontspan by n lekker braai.Hou van tuinwerk.Ek is n rustige persoon en draai gewoonlik my rug op argumente.Ek gee baie om vir my familie en die wat naby my is.Ek hou van om dinge saam te doen op die omblik help ek om n karavanpark op tebou saam met my neef. Die lewe hier is baie na aan die natuur daarom is EK op so ek vir n maatjie om dit als te deel mee. Kom en word weer mens hier .Ek het terug getrek kaap toe bly by my een seun op die oomblik.Die skuif was nodig my jongste seun is oorlede het hart probleme gehad.
Looking For:
Die lewe moet aangaan .Op soek na n maatjie wat eerlik en opreg is ,ook wat vir my lief sal wees.Iemand wat dinge kan waardeer terselfde tyd ook haarself kan wees.Sy moet sag geaard wees en n persoon ook sy tyd kan gee.Ons is al Groot mense so kom ons vergeet en streef om onse lewens te geniet.Ek bly in caravan park in koffiebaai in my caravan en als baie na aan die natuur.Dames wat bereid is om by my te kom bly kan van julle laat hoor.Dis stil en baie rustig hier weg van die gejaagde lewe.Sy moet van die natuur hou,stap op die strand en natuurlik gaan ek jaar leer visvang.Hier sal sy vergeet van als,geen stress of die daaglikse druk nie.So kom dames dis hemel op aarde.