James58, 74 - Cape Town

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is n man wat smag na vriendskap. My hart is goud en ek glo in respek vir mense. Ek het geen tyd vir leunaars en glo n mens se oe vertel jou storie. Ek is opsoek na n dame om nuwe avonture en herinneringe te deel.

Looking For:

A woman (55 - 75)

My ideale vrou glo in haarself en in my. Sy moet iemand wees wat weet opgee is nooit n opsie in die lewe. Sy moet lekker kan kekkel en net so lekker lag en die mooi in die lewe kan sien. Lewenslus om saam die oudag aan te vat en nie in te wag nie.

Info:

Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bellville, Cape Town, Durbanville, Hout Bay, Somerset West, Stellenbosch, Herold, Bellville Central, Amanda Glen, Belgravia, Bellair

Related Cape Town Dating Profiles:

All Rights Reserved