Windverwaaid, 49 - Cape Town

Western Cape, South Africa

About Me:

Ouskool waardes, opregte kaalvoet plaas meisie. Jonk van hart en gees. Geloof staan eerste in my lewe. Ek is rustig. Hou van die natuur om my, en om kwaliteit tyd saam met familie en vriende te spandeer. Of 'n rustige aand tuis met 'n goeie boek en geselskap. Dans is vir my baie lekker. Hou van na die staats teater te gaan en goeie toeneelstukke te kyk. Ek is nie 'n "crowd" mens nie.

Looking For:

A guy (44 - 58)

Kan jy my superman, Batman, Ironman, Spiderman wees?
Sal jy my oppas in die donker, en vir my 'n hero wees?
Sal jy vir my die wereld vir my aanvat? En elke aand as ons gaan slaap, Sal jy saam met my vra dat die Een oor ons waak? Al slaan die donder weer, wereld winde om ons neer, sal die held hier binne jou net soos n reus vir my baklei? Sal jy my oppas in die donker en vir my 'n hero wees
Sal jy my trane vang voor dit rol oor my wang. Want net een glimlag vir nou is al wat ek nodig het van jou. Sal jy my dit weer en weer bewys, al word ons oud, al word ons grys, want ek weet dit is net jy, Di

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Betty's Bay, Cape Town, Gordons Bay, Hout Bay, Pringle Bay, Somerset West, Strand, Strand Central, Broadlands, Gants Plaza, Goedehoop
View Next Profile
All Rights Reserved