Dirkman, 36 - Cape Town

Western Cape, South Africa

Dirkman was recently online

About Me:

Ag wat kan ek se eks n rustige mens is mal oor die buite lewe en eks n see mens so ek werk op die see en is lief daarvoor om op die strand te loop eks baie spontaan mal oor braai en kuier by die huis of by vriende ek sal dit eerder doen as wat ek sal uit gaan na n bar of so eks mal oor sport en so aan tyd verdryf is maar musiek luister,movies en so nou en dan bietjie gaming en eks maar ek plat op die aarde ek werk hard en speel nog harde eks maar sag en baie liefdevol ek sal altyd n vrou op my hande dra eks nog old school

Looking For:

A woman (18 - 30)

My ideale maat moet my kan aanvaar vir wie ek is en nie wat ek is nie. Sy moet kan fun he saam my en kan wil dinge saam my doen. Ek sal n se n ideale vrou vir my is van daai wat kan oneindige liefde gee en wil oneindige liefde ontvang

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Mining crew and Diamond sorting crew
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
Yes Please!
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bellville, Cape Town, Durbanville, Paarl, Somerset West, Stellenbosch, Herold, Durbanville Central, Amanda Glen, Aurora, Brentwood Park

Related Cape Town Dating Profiles:

All Rights Reserved