dorie2, 82 - Cape Town
Western Cape, South Africa
About Me:
Nou vir n ding of twee::ek is n heel rustige te vrede dame in my self Ek geniet die simpel dinge in die lewe en se dankie aan HOM elke dag vir die gawes wat ek elke dag ontvang om te geniet. I don't much like glitz and glamour enjoying relaxing with good company like cooking,braai,walks on the beach,driving and watch the lovely mountains here and nature Love behaved animals. Ek hou van lag lekker gesels of met n koffietjie of glasie rooiwyn ek was in die Lugmag n goeie aantal jare was die beste deel van my lewe. Ek lees graag famielie en vriende is vir my baie belangrik.Ag weet jy daar nie n lysie van einskappe nie maar om vir mekaar spasie en ruimte tegee is goed en natuurlik en maak die lewe vir mekaar interesant. Om met mekaar te kan praat te deel saam dinge doen vertroue en eerlikheid is min dinge wat deesdae lyk dit vir my belangrik is in vandag se gejaagde lewe. Ek soek nie Mr Perfek nie hoor wees net jy.wat is lekkerder as twee mense dinge doen soos braai saam kossies maak stap lees die natuur bewonder musiek luister man alles wat jy en ek saam kan geniet. Famielie en vriende vriendeiik te wees is vir my baie belangrik Vir mekaar die spasie gee Nou ja toe ek het genoeg vereers gese jy het nou lekker gelees dink daaroor na en kontak my roete vir jou dorie
Looking For:
Om net jou self te wees ek vra nie Mr Perfek nie niemand is so niewees net gemaklik in jou self eerlik, netjies gemaklik en lus vir die lewe en darem ook n famiele en vriende mens.Die saam kuiers met vriende en famielie is vir my ook belangrik Kan stap saam kossies maak. Ook maar handig wees in en om die huis kan ,braai ,n potjie aan mekaar slaan en goeie geselskap kan geniet, Ek het nie lysie vir jou nie hoor oo ja om elke dag dankie te se vir Hom vir die dag wat jy weer kan geniet ek vra nie baie nie wil graag n maat he sodat die dae ure en maande darem net saam geniet kan word Kossie maak saam n braai dalk met goeie geselskap of net lekker gesels en lag n wyntjie of 2 daar by is n moet ne?? tv kyk is ek nou nie baie mal oor nie Ek kyk tv veral sport en dalk n goeie movie ook, stap is lekker die natuur is so interesant die liewe Here het ons nie op die aarde geplaas om alleen aan te ploeter nie kleinkinders is welkom en kan maar lief wees vir diere So jy kan my kontak as jy so voel met die grootste plesier Groete onlyme449