baksteennel, 50 - Cape Town
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek hou van sport , buitelewe,ek is lief vir die lewe en wil dit graag met iemand deel. Ek het n goeie hart en is eerlik en opreg.Ek probeer om n verskil in my gemeente te maak en ander te help waar ek kan. Ek soek net liefde iemand wat hou van kinders,ka mp,lag,mov ies ens. As jy nie kan kook nie is dit ok ek kan. geen oneelike girls of dwels nie of tatoo`s.
Looking For:
Ek soek n Vrou/Meisie wat liefdevol is, hou van kinders, kamp,lag musiek,sport. Sy moet darem hou van n kuiertjie of twee. Dan hou ek nie van tatoo`s of enige dwelms. Eerlikheid is baie belangrik. Sy moet ook roemanties wees. Ek glo daaraan dat jy en jou metgesel soos beste vriende raak en alles met mekaar deel goed of sleg.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
Trade/Technical
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bellville,
Cape Town,
Darling,
Durbanville,
Hout Bay,
Mamre,
Grotto Bay,
Durbanville Central, Amanda Glen, Aurora, Brentwood Park