Lateharvest, 61 - Cape Town
Western Cape, South Africa

About Me:
Sag geaarde wewenaar met grys hare en snor, groot gebou,133 kg en amper 2 meter lank is 62 jaar oud,woonagtig in Milnerton.Het twee wonderlike seuns maar hulle is selfversorgend.Ek word nie sommer gou kwaad nie solank my moer meter in die bly maar moet hom nie eendag probeer in die rooi druk nie,dit is dit dan wanneer die pot oorkook en jy gaan moet bontstaan om kalm en droog te kry!
Looking For:
Moet n goedgeaarde man wees
Hy kan kort of lank wees met of sonder n bles, moet verkieslik n snor he en moet redelik frisserig gebou wees en harig wees asook manlik wees en moet daarvan hou om kortbroek te dra en wanneer by huis kaalvoet loop(die dra van n onderbroek moet nie vir hom n issue wees nie)Hy moet verkieslik nie tattoos he nie,maar n ou kleintjie hier en daar sal nou nie die einde van die wereld wees nie.Jy kan matig tot lig rook en glad nie suip nie maar kan so nou en dan keel nat maak mits hy hom self gedra!