Lizzy76, 46 - Ceres

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is gebore onder die Gemini sterreteken, so mense wat gemini's ken, sal weet dat ons nou n duiwel, en netou n engel is. Baie kreatief, beide introvert en extrovert. Plat op die aarde, hou van kuier saam met vriende. Kamp of fancy uitgaan, eks game vir als. Kansvatters kan maar verby hou. Ek hou van my onafhanklikheid en wil nie voel ek word "versmoor" nie. Eintlik maar regtig net easy-going. Mal oor karre, hou daarvan om stockcars en dies meer te kyk. Hmmm, ekt nou we'll nie die lyf van n model nie, maar ek is ook nie vet nie. Ek kyk mooi na myself, persoonlike higiene is Baie belangrik. Hierdie jaar het ek my donker/kinky kant uit die kas uit gehaal, wil n bietjie "explore" en nuwe dinge doen. "What makes me stand out in a crowd?" - mense se my hare en gesig, om een of ander rede? My status se single, want as jy so lank soos ek geskei is, tel geskei nie meer nie, dan is jy maar weer single, haha. Of altans ek dink so. By the way, I am neither a prostitute, nor a whore, just in case you were wondering.....oh, and don't try to scam me, you will NOT get any money out of me!!

Looking For:

A guy (33 - 40)

Moet ook plat op die aarde wees. Gemaklike mens, moet ook hou van uitgaan, braai ens. Moet die lewe geniet. Hy moet ook n werk he of sy eie besigheid en nie vrouens probeer "scam" vir geld nie. Net iemand met wie ek lekker gemaklik kan verkeer en myself kan wees.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Other

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Ceres, Tulbagh, Wolsley, Worcester, Rawsonville, Riebeeck Kasteel, Riebeeck West, Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark

Related Ceres Dating Profiles:

All Rights Reserved