Nic, 40 - Clanwilliam
Western Cape, South Africa
About Me:
Wel,,, ek is n gewone ou. Ek hou van braai, en rustig wees, hou van movies kyk en hou daarvan om altyd gelukig tewees, kan nie altyd wees nie maar probeer maar dinge vermy wat my ongelukig maak en wat ander ongelukig maak. Ek smile baie en hou van lekker geselskap. Hou van nuwe dinge, en om plekker tesien waneer ek kan. Gaan nie clubs toe nie, hou van by die huis kuier of by famielie en vriende.
Looking For:
Soek net n gewone plat op die aarde dame, soek graag vriendskap en n maat om dinge mee saam tedoen en avonture to ondervind. Ek is nuut in die kaap so ken nie baie plekker om tegaan om n dag uit te geniet nie. Soek graag vriende.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Drilling supervisor
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Citrusdal,
Clanwilliam,
Wupperthal,
Leipoldtville,
Elands Bay,
Eendekuil,
Worcester Central, Avian Park, Bergsig, Esselenpark