Potluck, 77 - Durbanville
Western Cape, South Africa

About Me:
Ek is 'n vrydenker en volg nie als slaafs na nie. Ek dink vir myself. Oordink soms. Kan soos 'n verstrooide professor wees.
I'm well traveled.
Ek is Christen.
Ook 'n "loner". Klein sirkel van vriende. Geniet geselskap van ander maar ook my eie. "Small talk" is moeilik.
Nou blaas ek my eie beul. Sjoe. Is ons by die regte begrafnis wonder ek? Want die ou wat ek so ophemel ken ek nie. Ha. Ha.
No. I'm not perfect. Also fail. But get up again - every time.. Na amper 50 jaar se getroude lewe is ek 'n Covit wewenaar. Woon in Durbanville met hulp in die huis en tuin. Winnie maak nogsteeds my maaltye
Het 'n kat. Net een kat. Ha.
Ek het 'n klein hartjie. Die trane het verlede week geloop met Romeo en Juliette. En ek is nie eers skaam daaroor nie. Mans mag bewoë raak.
Ja ek is kalm van geaardheid. Selfs al sink die Titanic sal ek kalm en beheersd bly.
Ek so bietjie romanties. Ek oordoen dit nie. Ha.
Gelukkig kan ek ook moeilik wees. Ek kan beneuk wees as jy "bounderies overstep". Soos 'n Afrkaner bul, as jy weet wat dit is. Dank die Vader. Anders was ek darem te "nice" Ha. Ek dra die broek met liefde en respek in die huis sonder dat enigeen dit weet. Nog 'n ha. Kan nogals my sê sê. En oor my diepste emosies praat (amper) my diepste. Aanraking (Touch ) houOp 74 werk alles nog van my. Geen mens weet vir hoelank nog nie?
Looking For:
Afrikaans verkieslik. Engels sal ook kan werk. Almost impossible to describe the person I'm looking for.
No (1) To be able to return respect.
No (2) Loving kind.
No (3) Communication important.
No (4.) Just all-round a good person.
No (5). Need not be perfect. Neither am I.
No (6). Afrikaans or English.
No (7) U must be willing to meet for coffee. Dit is die beste manier om 'n ander mens te probeer leer ken. En selfs dan lê die sewe sakke sout nog voor. Ha.
No 8. Chritelike opvoeding.
No 9 Ek dink nog. Ha.
No 10. Nou is my kans. Or for ever ...
Moet my nie kontak as u nie gewillig is om vir koffie te ontmoet nie, of as u nie selfversorgend is nie. Of rook.
No 11. Must be reasonably self sustaining. Not be destitute.