Hank2, 31 - George
Western Cape, South Africa
About Me:
Eks Flat down on earth, Love Online Gaming, Is n Graphic designer op Side, love die buite lewe soos kamp en kuier saam vriende, n goeie rugby match, n lekker vliek le en kyk en cuddle lol. Like om nuwe dinge te ontdek en nuwe mense ontmoet. Eks mal oor kamp en doen dit wanneer ek n kans het... Eks n Christen en is iets wat nooit sal verander in my lewe nie. As ek niks doen met my vrye tyd nie is ek besig om te design of saam vriende te kuier.
Looking For:
Sy moet van die buite lewe hou, open minded wees en veral haarself wees. Eks lief vir musiek en sal van iemand hou wat ook mal oor musiek is en die kreatiewe dinge in die lewe. hoop sy hou van kamp want ek love om te gaan kamp. sy moet dit geniet om saam dinge te doen en nuwe dinge saam my ontdek en boonop n Christen wees. Sy moet my respekteer vir wie ek is, en sal like om deel te wees van my hobbies en dinge om te doen.