Nadene2, 61 - George
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is opreg, eerlik en n vriendelike dame.Is n mense mens. Hou van die buite lewe. Geniet dit om op die strand te gaan stap. Is baie skoon en netjie. Lief vir bak en kook. Dit is vir my heerlik om in die kombuis te wees. Familie en vriende be skryf my as liefde vol en is maklik om met my oor die weg te kom. En lag altyd. Ek is romanties en vol verrassings. Is n kotak mens.sag geaard en liefde vol. Hou van diere en selfs plaas lewe. Het n passie vir bejaarde menssies. Ek speel my klawer bord en sing graag. Hou van mesiek en contry en cosple cd. is nie n alleen mens nie. Sal graag weer in n huwelik wil wees.kom ons kyk wat le die toekoms vir ons in.
Looking For:
No 1. Eerstens as ons, onse Hemelse Vader in ons lewe maak dan glo ek dit kan werk.Belangrik, eerlikheid en opreg. Moet kan komenekeer moet weet hoe om n vrou te laat voel. Saam met my die natuur en die buite lewe geniet wees romanties en so nou en dan n verrassing pakkie. Ek vra nie baie nie. Belangrikste is liefde. As jy liefde het, het jy alles.