kaalvoetmeisie, 30 - George
Western Cape, South Africa

About Me:
Ek is n plat op die aarde meisie. Opsoek na my ander helfte. Ek sal graag wil settle. Ek hou van die buite lewe, kuier, braai, strand toe gaan en enige iets nuuts probeer :-) ek is baie impulsiewe persoon.
Ek is lojaal en baie eerlik. Ek haat leuens. Ek was al baie seergemaak. So my hartjie moet weer van vooraf opgebou word :-)
As jy nog wil weet...stuur my n boodskap :-)
Looking For:
Ek sal weet as ek jou gevind het :-) geen speletjies nie.
n Eerlike opregte ou wat ambisie in die lewe het wat n meisie spesiaal kan behandel en vir haar sal moeite doen :-)
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
teacher
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
George,
Victoria Bay,
Wilderness,
Herolds Bay,
Glentana,
Outeniquastrand,
George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco