Johanpmul, 28 - George

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is 'n stil en rustige ou. Maar kan lekker laf raak as ek lus het. Ek hou van grappies maak en lekker lag. Ek sal ander mense altyd probeer help. Ek is lief daarvoor om n oor te wees om te luister en n skouer te leen as iemand te nodig het.

Ek is n baie diep persoon wat oor diep dinge kan gesels en ook lekker nonsens kan praat as die oomblik opduik.

Ek is spontaan en is mal oor nuwe dinge en om nuwe dinge te leer.

Ek is opsoek na n meisie wat saam met my nuwe plekke kan verken. Wat saam met my kaalvoet op die strand sal gaan hartloop of saam met my in die reen wil dans.

Ek is n erlike persoon. Ek haat leuens. Lojaliteit en integriteit is vir my baie belangrik.

My meisie moet my beste vriend wees waarmee ek alles kan deel.

Ek is 'n ambisieuse persoon wat iets van my lewe wil maak. Geen werk of moeite is te veel nie.

Net soos ek uit my pad sal gaan om my beroep te laat werk, net so sal ek my verhoudings laat werk.

Ek is nie minimale of n bietjie persoon nie. Ek sit alles in. By die werk of in my verhouding met familie, vriende, en daai spesiale meisie :)

Looking For:

A woman (18 - 24)

My ideale meisie is n meisie wat alles met my kan deel, en wat ek alles mee kan deel. Sy moet my spesiaal kan laat voel.

Sy moet erlik en opreg wees. Sy moet nooit vir my jok nie. Sy moet lojaal wees teenoor my. Sy moet saam met my spontaan kan wees.

Ek wil nuwe plekke saam met haar ontdek en klomp 'memories' kan saam bou. My meisie (of vrou een dag) is alles in my lewe. En alles wat gepaart gaan saam met dit.

Kontak my vir verdere inligting :)

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
188cm (6' 2.0")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: George, Little Brak River, Victoria Bay, Wilderness, Herolds Bay, Glentana, Outeniquastrand, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco

Related George Dating Profiles:

All Rights Reserved