FOREVER, 56 - George

Western Cape, South Africa

About Me:

Ek is nie gekompliseerd nie. Lag en die lewe geniet is my motto. Lag is helend vir die siel. Eks is fisies aktief en dit het deel van my lewe geword. Hou van braai, die see, maar wie wil dit nou alleen geniet. Eks liefdevol, betroubaar en 'n one man's woman.

Looking For:

A guy (43 - 48)

Iemand opreg, genuine, liefdevol, goeie sin vir humor, moet kan lekker gesels, romanties wees. Moet my behandel soos sy prinses en ek sal hom inteendeel soos my prins behandel. Moet klaar gejol wees en nie meer die 'manne' kuier ding doen nie. Motorfiets nee dankie en indien jy deur 'n midlife krisies gaan skip my GROOT ASB. Op soek na my Mr Right.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
162cm (5' 3.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Bookkeeper
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: George, Little Brak River, Victoria Bay, Wilderness, Herolds Bay, Glentana, Outeniquastrand, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco

Related George Dating Profiles:

All Rights Reserved