Dorie, 85 - Gordons Bay
Western Cape, South Africa
About Me:
Hi daar... Ek is 'n mensie wat rustig is en gelukkig is in my lewe tot nou toe. Maar soms raak die alleenheid bietjie teveel. Gelukkig woon ek in so 'n mooi strand dorpie. 'n heerlike stappie op die strand met die vars lug, mooie berge en wye blou see is dan heerlik verfrissend. Ek is 'n afgetrede oud Lugmag dame(en dit was die beste deel van my lewe) Dogter en klein seun deel 'n huisie by die see. Stap,, lees, kyk graag rugby,golf,tennis maar is nie 'n TV freak nie, baie meer ontspannende dinge om te doen daar buite,, soos 'n lekker braai saam met goeie geselskap. Lief vir lag en lekker goeie geselsies. Glad nie moodie nie, word nie maklik kwaad nie.
Looking For:
Ek is 70 .dink my profiele sè 77,, nee jinne nog nie daar nie. Jong solank jy gelukkig is in pdie mens wat jy is kan dit mos wonderlik wees..n familie mensie is en ook klein kinders het. Netjies 'n Nice persoonlikheid het teenoor jou mede mens. Tog net nie heeldag voor die TV sit, lé. Hou van braai, kos maak saam.. en dan ook soms saam vriende kuier met goeie geselskap.. Nie buierig wees en soos 'n nors bul rondloop met 'n seer knor????? Kuiertjies. Uit eet,, rond ry en die natuur geniet. 'n omgee, sagte liefde volle mens.