Omkeerpunt, 69 - Hartenbos
Western Cape, South Africa

About Me:
Jou average semi-afgetrede semi-beneukte ou man. Was by vêr die grootste deel van my lewe alleen en ek is heel gemaklik daarmee. Maar ek geniet goeie geselskap oor n glasie rooiwyn. Ek geniet ook goeie musiek.
My analities wetenskaplike brein is alewige in stryd met die speelse stout seuntjie wat op die ingewing van die oomblik en net vir die pret dom besluite maak. So was ek al twee keer getroud sonder om dit eers een keer mooi deur te dink. En alhoewel ek al vele kere besluit het dat kreatiewe dinge soos musiek maak n doodloop straat is, kom ek maar elke keer weer terug. Eish!
I have now firmly established that patience is probably not my best virtue, that I stand firm in what I consider to be core values and that I would probably be called judgemental in most female circles. You would probably call me an introvert but I adhere to a state of the art social filtration system designed to pre-emptively remove contaminants and improve the quality of human interaction I expose myself to. It should thus come as no surprise that I love dogs.
I live in a shack that I built myself using a technique I saw in Sweden. It is probably not very female friendly but it suits my way of living and thinking. And I am probably mentioning this to scare of any silly female that made it this far into this bio. But it would be nice to find a friend to share silly chats and the occasional meal with.
Looking For:
Jou average nie-te-beneukte girl wat oor iets meer as kinders/kleinkinders en versiering kan praat. Sal nice wees as sy in staat is om n man te verdra. En asb wees binne 200km of so van Mosselbaai af.