Sonneblom, 47 - Hermanus
Western Cape, South Africa

About Me:
Hoe beskryf jy jouself?
Vriendelik, lojaal, altyd happy, smile op jou gesig, fun?
Wel, tipiese vrou: Vriendlik - yes, lojaal - yes, altyd happy - nee, altyd 'n smile op my gesig - ja!
Om iemand te ontmoet saam met wie ek n pad mee kan stap sal pretty awesome wees. Geen DRAMA!
Iemand met 'n moewiese sin vir humor.
Looking For:
Hierdie is 'n moeilike een.
Iemand met "old-school" waardes. Moenie kom met - ek het "old school" values en dan vra hoe groot my b..bs is nie asseblief tog.
Iemand met maniere.
Ek glo nog aan dates en 'n deur oopmaak vir 'n dame. As jy wil hê ek moet die deur vir jou oopmaak, sal ek okay? Net as jy mooi vra.
Ja as hy mooi vra sal ek 'n bossie blomme vir jou ook koop want soms verdien jy dit (rol oë).
Laat my asseblief lag, as jy my kan laat lag beteken dit jy kan my soen ook.
Wees ordentlik, niemand hou van 'n "hallo skattebol wil jy vry" boodskappies nie.
Okay, ek glo julle het die prentjie.