disnoutyd, 59 - Langebaan
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is n eerlikke en betroubare persoon (honest and trustworthy verwag net om dieselfde terug te kry, glo aan my skepper, sosiale lewe hou van buitelewe kamp, visvang en dans, kook ook graag , hou van braai, potjie of uiteet in n restuarant maak nie saak , lief vir familie en kinders so ook my diere........ In die winter kaggel vuur en goeie rooiwyn nie te versmag .. So vat n kans en leer my Ken , niemand is perfek tog kan ons strewe na beter elle dag....
Looking For:
die een wat klaar weet wat sy in n nuwe begin wil hĂȘ old baggage gone, Eerlik betroubaar goed na haarself as persoon omsien ,netjies op haar self liefde gee vir made persoon ,lag en lekker kuier saam vriende geniet net mens mens wees ,daarna buitelewe geniet .....van braai , dans kaggelvuur ......sonsondergang geniet stap langs die strand ...be positive enjoy children and family......wag vir jou ,,xxx