HESTELLE, 53 - Little Brak River
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is 'n liefdevolle rustige vrou. Hou van see, son & berg. Hou daarvan om interesante klein dorpies te besoek en "coffee shops" te besoek. Ek is opsoek na n ordentlike BLANKE man wat weet hoe om 'n vrou met respek te behandel. Ek hou van weggaan naweke. Soos enige vrou hou ek daarvan om bederf te word. Ek hoor graag van julle !
Looking For:
Opsoek na 'n man wat sy man kan staan. Iemand wat nog die kar se deur vir 'n vrou kan oopmaak. Man wat weet hoe om 'n vrou te bederf en daarvan hou om uit te gaan en die Wes-Kaap area te verken. Hier is so baie SCAMMERS ... Al hierdie engelse manne wat dink ons SA Vrouens is idiote !! DONT CONTACT ME IF YOU ARE FROM OVERSEAS, AND DON'T WRITE ME A MESSAGE AND SAY HOW MUCH YOU LOVE MY PROFILE - MY PROFILE IS IN AFRIKAANS, SO HOW CAN YOU LOVE MY PROFILE IF YOU DON'T EVEN UNDERSTAND AFRIKAANS !!