KATJA, 67 - Malmesbury
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is van nature n baie stil persoon en nie lief vir konflik in my lewe nie...hou van diere het groot geword oo
0p n plaas dis waarom...hou van eerlikheid in n verhouding..nie n jaloerse tipe persoon nie. Glo dat twee sielsgenote mekaar volkome moet vertrou en dinge saam doen..ek hou van tuinmaak.rondry en net na al die mooi om my te kyk..af en toe n fliek in te pas.of net onder die sterre te le met n braaivleis vuurtjie in die agter grond..vertrou maklik..dis die klein dingetjies in my lewe wat saak maak...nie die groot dinge wat geld kan koop nie...ek glo in God...en vertrou hom in my lewe...geniet ek nog steeds elke dag..en maak die beste daarvan...ek venietig nie vriendskappe nie...want mens weet nooit waneer daai persoon weer nodig is in jou lewe...plein weg gestel..ek is n persoon wat in alle omstandighede die mooi in dit kan raak sien en altyd possitief bly...as ek nie n probleem kan oplos ..ag wat ek is n maklike menz wat maklik aanpas..in enige om standighede..loop graag kaalvoet rond...oja..ee is nie n one night stand tipe girl nie..n verhouding neem ek ernstig op ..en ek sit alles daar in
Looking For:
Ek soek na iemand in my lewe ..wat standvastig is.....hou van tuinmaak ...kamp ..net rond ry en die natuur kan geniet.....nie gou kwaad word nie..en lekker kan gesels en uitbundig raak.,.goeie sin van humor he...en nie skaam is om emosies te wys nie....hy moet my maat .. my vertroueling ..my alles wees....glo in God....en lief wees v diere....my diere my alles
Looking for financial stable guy in my life, who love nature! Animals, romantic...and not ashame to show he love me in public...also have to love doing stuff with me....and have to beleave in God...and love animals