Natuurliefhebber_wernermb, 35 - Mossel Bay
Western Cape, South Africa
About Me:
Ek is 'n avontuurlustige jongman wat omgee vir ander. Ek hou by my beginsels en geniet die lewe. Ek is versot op sport soos fietsry, draf, roei, branderplank, muurbal en pluimbal. EK is nie regtig 'n rugby aanhanger nie, maar geniet dit vir sosiale geleenthede. Ek is indirek betrokke by gemeenskapsprojekte. Ek werk en swot deeltyds. Ek hou van gereeld kamp en om tyd in die natuur saam mense te spandeer. Ek reël gereeld 'n stap - meestal naweek stappe en spandeer soveel moontlik tyd in die natuur. Ek kan redelik maklik in 'n groep of by mense inskakel en aanpas. Ek is sosiaal sowel as op my eie gemaklik.
Looking For:
Ek wil graag 'n vriendin ontmoet wat so natuurliefhebber en avontuurlustig is soos ek, waarmee ek gemaklik tyd saam kan spandeer - dit hoef nie noodwendig verder as vriendskap te vorder nie. Ek sal dit geniet as die meisie 'n ligte persoonlikheid het en pret is om mee saam te wees. Omgee vir ander, goeie waardes het en haar familie ook koester