Blueeyes7, 63 - Mossel Bay
Western Cape, South Africa
About Me:
I am a down to earth women .Ek is 'n praktiese mens en kind van die Here drink nie rook nie en verkies om iemand te ontmoet wat ook so voel .ek is 'n ouma en is trots daarop my drie seuns uit die huis het gereeld kontak met hulle en met my kleinseun nou 6jaar oud.daar is nog een oppad en kan nie wag nie.wil graag iemand ontmoet wat ook so voel oor kleinkinders en iemand wat my aanvaar vir wie ek is en wat my sal liefhé sonder enige voorwaardes ek sal daardie persoon ook liefhê net soos hy is .ek is n wedewee en is deur die meule in my lewe maar wil 'n nuwe lewe sluit saam die regte persoon vertroue is belangrik vir my,skoonheid op sy persoon absolite eerlikheid.ek hou van diere visvang en see lief vir mense en gee my alles vir die regte persoon. Ek is 'n liefdevolle mens in kort.
Looking For:
He must be loving caring,love grandkids and animals andmust be honest and love just his woman and love her for who she is