Nicolaas, 48 - Mossel Bay

Western Cape, South Africa

Nicolaas was recently online

About Me:

Ek is opreg en lojale mens wat baie waarde heg aan eerlikheid, respek en betekenisvolle verhoudings. Ek gee diep om vir mense en probeer iemand wees op wie jy altyd kan staatmaak.

My Geloof en my verhouding met die HERE is ’n belangrike deel van my lewe en vorm my waardes. Ek probeer leef met purpose, kindness, integrity en ’n dankbare hart.

Ek hou daarvan om te lag, lekker te gesels en die lewe te geniet. Ek is lief vir die buitelewe, gholf, fietsry, ’n goeie braai en quality time saam met opregte mense.

Ek hoop om iemand te ontmoet met wie daar ’n natuurlike connection, goeie kommunikasie, liefde en wedersydse respek kan wees iemand met wie ek die lewe kan geniet, saam kan groei en iets eg kan bou.

Vir my gaan ’n goeie verhouding daaroor dat twee mense mekaar kies, ondersteun, ruimte gee om hulself te wees en mekaar se lewens beter maak.

Looking For:

A woman (40 - 52)

Ek soek ’n maat wat honest, loyal, genuine en grounded is — iemand wat weet wie sy is en waarde heg aan meaningful relationships.

Haar Geloof en verhouding met die HERE is belangrik vir my. Ek wil graag iemand ontmoet wat dieselfde waardes deel,

Ek hou van ’n vrou wat loves life, kan lag, lekker kan gesels en die eenvoudige dinge geniet die buitelewe, ’n goeie braai, ’n avontuur of net rustige quality time saam.

Vir my gaan liefde oor honesty, respect, goeie kommunikasie, om mekaar te ondersteun en op te bou, en om altyd real and authentic met mekaar te wees — iemand met wie ons iets betekenisvols kan bou.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Sales Rep
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Mossel Bay, Hartenbos, Dana Bay, Little Brak River, George, Victoria Bay, Wilderness, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco, Bodorp

Related Mossel Bay Dating Profiles:

All Rights Reserved