Bokkie64, 61 - Mossel Bay

Western Cape, South Africa

Bokkie64 was recently online

About Me:

Ek is 61 jaar oud. 7 jaar reeds n weduwee. Ek hou van drukkies gee, eerlik en opreg. Ek haat leuns. Baie lief vir diere. Lief vir lekker kosmaak en bak. Hou van dans en uitstappies. Ek drink of rook glad nie. Opsoek na n vriend wat mekien later n maatjie kan word.

Looking For:

A guy (60 - 66)

Ek is opsoek na n vriend wat die lekker dinge van die lewe saam met my kan deel. Die lewe stop nie as mens n weduwee is nie. Ek wil dans, op uitstappies gaan en lekker kosmaak en bak saam met n vriend. Iemand met wie ek kan deel in als en die lewe geniet. Moet eerlik wees, opreg en nie met my mors nie. Ek het waardes. n Man met n hart van goud.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
144cm (4' 8.7")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Pensionar
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Mossel Bay, Hartenbos, Dana Bay, Little Brak River, George, Victoria Bay, Wilderness, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco, Bodorp
All Rights Reserved