Roadtrip.2, 46 - Mossel Bay

Western Cape, South Africa

Roadtrip.2 was recently online

About Me:

Net ’n gewone ou wat iemand soek om tyd saam mee te spandeer—geen drama nie, net goeie vibes. Hou van die buitelewe, road trips en om nuwe dinge te probeer. As jy eerlik en opreg is en weet wat jy wil hê, gaan ons verseker oor die weg kom.

Ek het n verhouding met God, hy is my middelpunt en anker, as jy nie n kerk ganger is of dit nie opreg bedoel met Hom nie, staan verby en kliek die kruisie.

Wil net vriende maak in Mosselbaai en omgewing en kyk waarheen dit lei, sal graag iemand wil ontmoet waarmee ek die res van my lewe mee kan spandeer.

Verkieslik iemand wat nie kinders het nie of wie

Looking For:

A woman (35 - 55)

Wil graag iemand ontmoet wat die buite lewe geniet maar ook n aand op die bank met n movie en n bak popcorn.

Wat spontaan, eerlik en opreg is met baie liefde om te gee en reg is om baie liefde te ontvang.

Iemand wat haar Christenskap ernstig vat, wat saam met my kerk toe sal gaan en saam met my stilte tyd sal hou.

Sy moet volwasse wees en die leefstyl van kinders en jong volwassenes agterlaat.

Wat hou van n kamp, of n vuurtjie en die sterre kyk met n beker koffie in die hand, n bok vir sports, wat nie omgee om stof op haar skoene te kry nie en tog haarself mooi maak ook.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Advanced Degree
Profession:
Online Administrator
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Mossel Bay, Hartenbos, Dana Bay, Little Brak River, George, Victoria Bay, Wilderness, George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco, Bodorp

Related Mossel Bay Dating Profiles:

All Rights Reserved