Lou91, 33 - Oudtshoorn
Western Cape, South Africa
About Me:
Hi, ask me what you need to know and I will share.
I am a very easy going person and easy to talk to!
Eintlik afrikaans baie meer gemaklik met dit.
Was n bje outgoing mens maar het my lewe omgedraai en soek iemand spesiaal in my lewe.
Wil bietjie rustig raak en standvastigheid hê. Niks beter as n bietjie kuier by die huis saam vriende en die een waarvoor jy lief is nie.
Looking For:
Friendly and loving person, who can accept me for me.
Be able to talk to me if something is wrong so I can help, also be able to talk about their emotions and just talk like I am a best friend.
Is op soek na die regte meisie, om alles meer te deel en voor lief kan wees.
Wil vir haar altyd daar wees en kan help waar ek kan, sy sal altyd eerste kom. Sal altyd na haar kyk en probeur gelukkig hou.