Frans, 34 - Oudtshoorn
Western Cape, South Africa
About Me:
Hello ek is 30jaar oud en n plat op die aarde man.
Ek is baie lief vir die buite lewe veral die natuur.
Ek is verskriklik baie lief vir die see, gewoontlik my wegbreek as ek my kop wil skoon kry.
Moet nogal sê ek het n romantiese kant aan my as dit my die dag pas.
Ek soek net graag iemand wat my weer volmaak sal kan maak. Soek my deksel.
Ek is eerlik en het baie respek vir ander.
Haat leuns.
Ek op die stadium van settle. Soek doe vrou saam wie ek kan oud word en die res van my lewe saam kan geniet.
Looking For:
Ek voel as ek jou ontmoet of beter leer ken sal ek dalk weet.
Mens kry nie die perfekte vrou nie, elke vrou het hul eie spesiale iets wat n man van hul laat hou.
Sy moet net n mooi persoonlikheid hê
Respekvol wees
En eerlik is n moet. Ek al te veel seer gekry en sien nie kaans weer daarvoor nie.