Sweetie, 56 - Oudtshoorn
Western Cape, South Africa

About Me:
Ek is n Baie stil en rustig vrou .
Ek hou van die natuur stap en Kamp
Ek rook nie en drink n cider net op spesiale geleenthede.
Ek is baie lief om alles met my partner te deel en doen .
Ek is baie lief vir mense en het n baie sagte geaardheid.Ek is baie Plat op die aarde en eet alles.Ek is baie liefdevol en eerlik.
My vriende hou van my want hulle sĂȘ hulle hou van die rustigheid
Looking For:
Ek soek iemand wat liefde vol is
Hy kan rook maar regtig nie elke dag drink nie
Hy kan op spesiale geleentheid drink
Respek en eerlik is
Info:
Relationship Status:
Separated
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
Coloured
Height:
152cm (4' 11.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Other
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Funeral parlor
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
George,
Oudtshoorn,
Prince Albert,
De Rust,
Calitzdorp,
Outeniquastrand,
George Central, Ballots View, Bergsig, Blanco