Wvr89, 37 - Oudtshoorn
Western Cape, South Africa

About Me:
Eks sag ge-aard en n rustige tipe ou. Ek drink nie en is nie n party tipe mens nie, maar sal nou nie maklik n braai mis nie (is agter die vleis aan) Hou van die natuur, veral die see en berg passe; geniet musiek, movies, my home gym, lekker eet, en was van n klein seuntjie af lief vir alles met wiele, en sommige goed sonder wiele ook.
Eks hard-werkend en werk vir myself. Het n gevestigde besigheid in Oudtshoorn. Was nog nooit getroud nie, en het nog nie kiddies nie, maar sal dit lief om nog by n klein familie uit te kom. Enige vra wat julle wil weet, vra gerus, dan chat ons lekker.
Looking For:
Sal graag n meisie beter wil leer ken met die doel vir n lang-termyn verhouding. Sy kan op n distansie wees vir eers, mits sy bereid is om Oudtshoorn toe te verhuis, sou dinge so afstuur. Sy moet n liefdevolle, sag ge-aarde tipe meisie wees, wat daarvan hou om close te wees en dinge saam te doen, hou van cuddle en hande vashou. Meisies met een klein kiddie is ook welkom om te chat. Net nie meisies wat drink nie asb. Wat fisiese voorkoms betref, is ek mal oor kort meisies met lang hare, en sy kan maar bietjie chubby wees. Is baie mooi. Sien uit om van so n meisie te hoor.